Emthini ( FOX Tarven)

BANTU STREET, Aliwal North, South Africa     Sports Bar







The Pantry Aliwal

Somerset St 73, Aliwal North, South Africa     Coffee Shop, Breakfast & Brunch Restaurant, Caterer


Twee sussies (Nicolette & Lizelle) met 'n passie vir soetgoed bak en lekker kos kook! Ons help al van kindsbeen af vir ons geliefde moeder in die kombuis (waar ons al die geheime van die kookkuns geleer het). Ons hou van lag, mooigoed, soetgoed, Afrikaans, lekker wyn, boeke, kuns, musiek en kleurvolle dinge! Ons het 'n passie vir die lewe en deel dit graag met ander! Kom loer in by The Pantry en raak weer nostalgies terwyl jy smul aan lekker boerekos, 'n groot stuk melktert en die lekkerste fudge op aarde! Pa (Deon) en Ma (Elsabe) hardloop ook soms hier rond met 'n voorskoot en 'n groot...




"Your favorite venues in one click"