The Pantry Aliwal

Rating 4.7 (average of 42 opinions)

'n hartstogtelike liefde vir alles wat mooi en lekker is! Vars bestanddele, moeite en kreatiwiteit in alles wat voorberei word!

The Pantry Aliwal


Twee sussies (Nicolette & Lizelle) met 'n passie vir soetgoed bak en lekker kos kook!

Ons help al van kindsbeen af vir ons geliefde moeder in die kombuis
(waar ons al die geheime van die kookkuns geleer het).

Ons hou van lag, mooigoed, soetgoed, Afrikaans, lekker wyn, boeke, kuns, musiek en
kleurvolle dinge! Ons het 'n passie vir die lewe en deel dit graag met ander!

Kom loer in by The Pantry en raak weer nostalgies terwyl jy smul aan lekker
boerekos, 'n groot stuk melktert en die lekkerste fudge op aarde!

Pa (Deon) en Ma (Elsabe) hardloop ook soms hier rond met 'n voorskoot
en 'n groot glimlag.


    Coffee Shop, Breakfast & Brunch Restaurant, Caterer

    Breakfast, Coffee, Dinner, Lunch

   
          Catering service
          Suitable for groups
          Suitable for children
          Outdoor tables
          Reservations
          Takeaway
          Booking is NOT mandatory


   0516334999

      Facebook page

      Somerset St 73, Aliwal North, South Africa

  Parking in the street

   
Monday
07:30-16:00
Tuesday
07:30-16:00
Wednesday
07:30-16:00
Thursday
07:30-16:00
Friday
07:30-16:00
Saturday
09:00-13:00
Sunday
Closed



   
          


Leave a comment


Other in the area



"Your favorite venues in one click"