'n hartstogtelike liefde vir alles wat mooi en lekker is!
Vars bestanddele, moeite en kreatiwiteit in alles wat voorberei word!
Twee sussies (Nicolette & Lizelle) met 'n passie vir soetgoed bak en lekker kos kook!
Ons help al van kindsbeen af vir ons geliefde moeder in die kombuis
(waar ons al die geheime van die kookkuns geleer het).
Ons hou van lag, mooigoed, soetgoed, Afrikaans, lekker wyn, boeke, kuns, musiek en
kleurvolle dinge! Ons het 'n passie vir die lewe en deel dit graag met ander!
Kom loer in by The Pantry en raak weer nostalgies terwyl jy smul aan lekker
boerekos, 'n groot stuk melktert en die lekkerste fudge op aarde!
Pa (Deon) en Ma (Elsabe) hardloop ook soms hier rond met 'n voorskoot
en 'n groot glimlag.
Diese Seite sammelt und organisiert die Liste der lustigen Orte auf der ganzen Welt. Sie finden, was Sie interessiert in nur wenigen Klicks und kostenlos.
Diese website überlebt nur mit ein paar nicht invasiven bannern, so dass wir Sie bitten, jede ADblock-Software deaktivieren. Alternativ können sie auch ihre lieblings-events woanders finden oder glicken GEFALLT MIR
Hinterlassen sie einen kommentar