Die Doring

Voto 4.9 (media su 89 pareri)

Ons is 'n venue met n unieke smaak wat spesialiseer om jou te laat verlang en weg gevoer te word vir n oomblik van n stad en sy geraas .

Die Doring


Die Doring. Wat 'n naam! My lewe lank al wil ek my eie koffiehuis besit. Ek het geskat so teen 35-40 wanneer die kinders uit die huis uit is, ons twee effens verveeld raak met mekaar en ons net-net begin grens aan die mid-life-krisis en sommer net spandabelrig raak ek my eie koffiehuis sal oopmaak.
In die begin van Januarie 2016 het 'n spasie in die Barachel-kompleks oopgegaan.
Benjamin kom toe by die huis en vra: "Wil jy 'n koffiehuis oopmaak?"
Ek het nie eers gedink nie en pens en pootjies vir die idee geval. 'n Doring het haakplek gekry en wou my net nie alleen laat nie.
Jy sien, om 'n koffiehuis binne twee maande oop te maak word nie sommer gesien of gedoen nie.
Maar hier sit ek in my koffiehuis, 10 jaar te vroeg en pluk die vrugte so tussendeur die dorings.

    Locale per spettacoli ed eventi

    Colazione, Caffè, Cena, Bevande, Pranzo

   
          Servizio catering
          Adatto ai gruppi
          Adatto ai bambini
          Posti all'aperto
          Accetta prenotazioni
          Da asporto
          Servizio ai tavoli


   0795014122

      Buffeldoorn 65, Klerksdorp, South Africa


   
          


Lascia il tuo commento


Altro in zona



"I tuoi locali preferiti, in un clic"