Bush Lapa Musiekfees

Vote 4.1 (moyenne de 54 opinions)

Die jaar vier George se ENIGSTE Musiekfees sy 10de bestaan!! Kom geniet n lekker familie-kuier tussen 20 - 31 Des 2017 met ons land se TOP Name in Musiek!

Bush Lapa Musiekfees


Feestelikhede skop af op Woensdag 20 Desember 2017 en hou aan tot Sondag 31 Desember 2017 so vir 2 weke hou ons PARTY!! Die program sluit van ons land se TOP kunstenaars in. Noddy en haar span sorg weer vir heerlike kos by al die optredes en sluit in potjiekos, ribs, kerrie & rys, geroosterde hoender, pasteie, roosterkoek en slaai. KAARTJIES wissel tussen R60pp - R180pp (met 4 prysklaskatagoriee vir elke show). Vir meer inligting skakel 044 851 0113 of e-mail admin@heroldsbayresort.co.za

    Live Music Venue, Party Entertainment Service, Beer Bar

   27448510113

      Herold's Bay Resort, Herold's Bay (2km on Oubaai road), George, South Africa

  Parking interne

Laissez votre commentaire




"Vos lieux préférés en un clic"