Nama-Gôi Fees

Kokerboom Road, Springbok, South Africa     Arts & Entertainment, Beer Garden, Food Stand


Die Nama-Gôi fees is 'n bier , musiek en kuluur fees wat aangebied word deur die Namakwa Arts and Culture Foundation. Die doel van die fees is om die mense van die Namakwa omgewing saam te bring vir 'n lekker kuier en sodoende ook bloot te stel aan nuwe musiek genres en ook om plaaslike talent te bevorder. Kom Gôi los saam met ons op 31 Oktober en 1 November op die Springbok sportgronde. Nama-Gôi – Namaqualand’s first Music, Culture and Arts Festival, taking place on the 31st of October and the 1st of November. During the two day celebrations the festival will host an array of nationa...




"Tus lugares favoritos en un clic"