At The Beach

Vote 4.7 (promedio de 189 opiniones)

@ The Beach - Pretoria se opwindende nuwe ‘strandkuierplek’ by die gewilde Weiveld perseel in die Ooste van Pretoria. Dit gons oor dié kuierplek wat Pretoria aan die voorpunt van internasionale tendense het. Lees meer onder "Story"

At The Beach


@ The Beach - Pretoria se opwindende nuwe ‘strandkuierplek’ by die gewilde Weiveld perseel in die Ooste van Pretoria. Dit gons oor dié kuierplek wat Pretoria aan die voorpunt van internasionale tendense het. Onder palmbome en seesand as deel van die voorkoms, word ‘n unieke atmosfeer geskep waarin almal kan wegbreek ná ‘n besige week, ontspan en werklik “unwind”. Kuiertyd is Vrydae, Saterdae en Sondae vanaf 11:00. Kinders welkom Vrydae en Saterdae tot 18:00 en Sondae heeldag. @ The Beach bied ‘n verskeidenheid seekosse en cocktails aan, en ook ietsie vir die vleis eters. Sondae is Familiedag.
The bookings email is available for inquires on functions. @ The Beach is available for functions from Tuesday till Thursday for a pax of 300 and more. General inquiries can also be directed to this mail address as advertised. Unfortunately, due to the popular demand of the venue, we can't take any bookings on Friday's, Saturday's and Sunday's as we open on all three days at 11:00.

    Performance & Event Venue, Cocktail Bar, Pub

   082 899 9590

      Facebook

      Corner of Graham and Boschkop, Zwavelpoort, Pretoria, South Africa

   
Lunes
Cerrado
Martes
Cerrado
Miércoles
Cerrado
Jueves
Cerrado
Viernes
12:00-23:00
Sabado
11:00-23:00
Domingo
10:00-17:00


Deje su comentario




"Tus lugares favoritos en un clic"