Welkom by DANSKRAAL, waar vriende, musiek en dans kan geniet.
Welcome to DANSKRAAL, where friends come together to enjoy music and dancing.
Sokkie, Langarm, Country, Boere, Afrikaanse musiek, Walse, 60's, 80's en n groot verskeidenheid van ander dans musiek!!
Kom Kuier in Afrikaans en Geniet jou Kultuur!!!
Danskraal BB Pin: 2B4A8452.
Danskraal Reëls
• Toegang op eie Risiko
• Reg van toegang word voorbehou
• Drag, netjies formeel na 19h00 [mans - geen sandale, kortbroeke of frokkies].
• Geen alkohol mag ingebring of uitgeneem word nie.[Parkeer area ingesluit].
• Versnaperinge ...
This is the place where people enjoy themselves and gain a chance of meeting new people and the ones you used to know before, so let's all have Fun!!!